Was vedag n judge gewees by n skoonheidskompetisie naamlik mr/ms Smile! Dit het vreeslik goedgega en ons het n paar beeldskone meisies gekroon wat ek glo n groot verskil kan maak in ons gemeendskap!
Sal so glou moontlik n paar fotos op my blog he vir julle :)
My mede judging partners was n klomp awsome mense en dis wat die hele kompetisie so leke maak is mens ontmoet soveel mense en daars so baie geleenthede wat mens kan aangryp en n verskil in SA maak!
Welldone aan die Springbokke met hulle wen!!!!!!!!!
Het namiddag n brai by familie gehad en gan venand leke slaap :)
No comments:
Post a Comment