As ek moet terug dink n paar maande terug toe ek die dag gekies is as semi finalis vir mr SA kan ek nie begin beskryf hoe baie ek as persoon gegroei het en die take wat ek die afgelope tyd verrig het nie!
Ek het soveel geleer van wat dit beteken om mense te help wat minder het as jy en wat dit beteken om n ambassedeur vir jou land te wees!
Die laaste paar maande het ek ook goed reggekry wat ek nooit gedink het tevore sou gedoen kon gewees het nie en wat dit beteken om nie tou optegooi nie en deur te druk todat jy dit regkry en om nooit moed op te gee nie!
So wat okal more oggend gebeur of ek nou deurgan of nie ek sal van nou af volyt lewe en n verskil probeer maak in mense se lewens! Wees ook veseker dat ek aanhou sal probeer en eendag n mr SA wees! =D
Al my fundraisers vir Chrysalis is gedoen en het vedag dit afgesluit met n leke Photoshoot!
Ek wens almal sterkte toe vir more! En wil net ongelooflik baie dankie aan almal se wat my gehelp het die afgelope tyd en die wat vir my gestem het! Sal julle nie teleurstel nie =D
No comments:
Post a Comment