Friday, November 26, 2010

Wat n lekker week!
Ek is bietjie op vakansie en dis so lekker warm hier in die Paarl dat ek die swem en tan ding tot die uiterste doen haha!

Het aan die begin van die week n vergadering met Dieter  gehad Mr sa 2007/ Passella aanbieder!

Is besig met my laaste fundraiser wat ek more gaan doen!

die oefening gaan baie goed en die nwk kan net lekker wees!

Hou duimvas vir die bokke more
Hoop almal het n lekker nwk!

Dankie vir almal se ondersteuning sover

No comments:

Post a Comment