Hi al julle bloggers
Wat n lekker sonige dag hier in die Paarl!
Die naweek se fundraiser het goed afgeloop en het n hele paar rand vir Chrysalis ingesamel!
Het veogend n onderhoud met die Paarl post gehad so daar sal binnekort n stukkie in die koerant verskyn!
Is amptelik op vakansie so ek gaan bietjie tan vedag en later vemiddag bietjie gym toe en weer oefen want ek was mos n week af agv my verstandtande
Hoop almal het n leke week!
No comments:
Post a Comment