Saturday, November 6, 2010

Go Bokke

Hi al julle bloggers
Behalwe vir die verkoue wat ek opgetel het so deuriweek is my nwk nogsteeds heel leke! Ekt veogend leke laat geslaap en gan nou n "mean"  breakfast eet!
Al wil ek vedag leker ini son gesit het en swem sal ek mar hierdie kouerige dagi omhels want ek weet hoe warm die Paarl kan raak hahaha =b
Ma net n leke rustige saterdag wat ve my voorle!
Wag nou net vir die rugby om te begin! GOOOOOO BOKKKKKEEE!!!!!!!!!!!!
Hoop almal het n leke nwk sover

No comments:

Post a Comment